Ons Glo.
God.
- Genesis 1:1,26, 27, 3:22
- Psalms 90:2
- Matteus 28:19
- 1 Petrus 1:2
- 2 Korintiers 13:14
Jesus.
- Matteus 1:22, 23
- Jesaja 9:6
- Johannes 1:1-5, 14:10-30
- Hebreers 4:14-15
- 1 Korintiers 15:3-4
- Romeine 1:3-4
- Handelinge 1:9-11
- 1 Timoteus 6:14-15
- Titus 2:13
Helige Gees.
- Handelinge 1:8
- 1 Korintiers 3:17
- Johannes 16:7-13, 14:16-17
- Galasiers 5:25
- 1 Korintiers 2:12, 3:16
- Efesiers 1:13, 5:18
Bybel.
- 2 Timoteus 3:16, 1:13
- 2 Petrus 1:20-21
- Psalms 119:105, 160, 12:6
- Spruce 30:5
Mense.
- Genesis 1:27
- Psalms 8:3-6
- Jesaja 53:6
- Romeine 3:23
- Jesaja 59:1-2
Verlossing.
- Romeine 6:23
- Efesiers 2:8-9
- Johannes 14:6, 1:2
- Titus 3:5
- Galasiers 3:26
- Romeine 5:1, 10:9-10
Ewigheid..
- Johannes 3:16, 4:17
- Romeine 6:23, 8:17-18
- Openbaring 20:15
- 1 Korintiers 2:7-9
Doop.
- Matteus 3:16-17, 28:18-20
- Handelinge 2:41, 8:12
Dit Gaan Als Oor Jesus.
Dit is nie verbasend nie want Hy is die beroemdste persoon in mensdom. Meer liedjies is geskry aan Hom, kuns gemaak van Hom en boeke geskryf oor Hom, as enige ander persoon. Selfs on kalender is gebaseer op Hom.
By REVO Kerk Centurion gaan dit als vir ons oor Jesus. In die Bybel leer ons meer oor Hom.
Jesus 'n Vriend
Jesus is ‘n goeie vriend. Hy is die perfekte vriend en selfs is ons nie ‘n goeie vriend aan Hom nie, is Hy ‘n goeie vriend aan ons.
As ‘n goeie vriend vergewe Jesus ons van ons sonde. Deur Sy dood en opstanding het ons lewe.
Jesus is fun en Hy luister na ons wanneer on bid.
Johannes 3:16, Johannes 15:3, Johannes 15:15, 1 Johannes 3:16, 1 Johannes 4:7-21, Romeine 3:21-26, Johannes 2:1-12, Johannes 14:4-6, 1 Korintiers 11:1, Johannes 10:7-18, Johannes 16:13, Romeine 8:34, Hebreers 7:25, Hebreers 4:16, Lukas 22:31-32
Jesus 'n Ware Vriend.
Jesus vertel ons altyd die waarheid. Jesus leer ons dat Hy God is en dat Hy aarde toegekom het om vir ons sonde te sterwe.
Markus 14:61-64, Johannes 8:58-59, Johannes 10:30-33, Kolossense 2:8-15, Hebreers 4:15, Filippense 2:1-11, Johannes 10:17, Lukas 24:44-49, Matteus 9:6, Lukas 23:34, 1 Johannes 1:9, Johannes 14:6, Romeine 1:16, Efesiers 1:13-14, 1 Thessalonicense 5:9, Hebreers 5:9-10, Openbaring 7:10, Openbaring 21, Romeine 8:18-25, Handelinge 4:11-12
Jesus Is Kragtig.
Jesus is Koning oor die Skepping. Jesus het Satan, sonde en die dood oorwin met Sy dood en opstanding.
As ‘n kragtige vriend lei Jesus die Kerk en Sy leiers. Hy geen mense ‘n plek om te behoort.
Openbaring 19:11-16, Matteus 26:64, Jesaja 6:1-5, 1 Korintiers 15:3-11, Handeling 1:1-11, Openbaring 21:1-2, Efesiers 6:10, Kolossense 1:17-20, 1 Korintiers 15:50-56, Romeine 8:15, Matteus 16:18, Handeling 1:23-25