Revolution Kids

Revolution Kids is ‘n kinder kerk gemaak net vir kids. Dit is ‘n wereld waar ons kids leer oor Jesus op hulle vlak.

SAFARI

Kinder Kerk vir 3-5 jariges.

Ons gebruik die Life.Church App.

PARENT RESOURCES

1. Download die Bible AppiOs | Android

Lesvoorbeeld

MARVEL

Kider Kerk vir 6-9 jariges.

MARVEL is ‘n spasie waar kinders hulself geniet terwyl hulle meer oor Jesus leer.

 

Lesvoorbeeld

Week 2: Faith Admits

Week 3: Faith can Grow

Week 4: Faith Meets Needs

Wat om te verwag?

Die klasse is veilig en die helper vriendelik. Die lesse is kreatief en moderne. Kinders 10 en ouer is saam hul ouers in die hoof diens.

Veiligheid.

Met jou eerste besoek het ons die volgende inligting nodig: ouer/voog name, kind se naam en verjaarsdag, selfoonnommer en enige ekstra inligting (allergiee, special needs) vir elke kind, om hul veilig te hou.

Lesse.

Die Bybel is die amazingste boek ooit! By REVO Kids maak ons die lesse awesome en relevant deur aktiwiteite, videos en apps.


Meer Info

Your Name (required)

Your Email (required)

Mobile Number (required)

What would you like to know? (required)