Giving

Giving Verander Lewens!

Online Giving

donate-3-icon

payfast

Direct Order

Account Holder Name: C3 Revolution

Account Number: 40-8626-8002

Bank: Absa;  Branch: Northgate;  Branch Code: 632005

Swift Code: ABSA ZA JJ

Ons worship nie geld nie, maar on worship Jesus met ons geld!

HOEKOM GEE ONS

Ons glo dat geld on hart van Jesus wil steel (Matthew 6:24). Wanneer ons gee wys on dat Jesus meer belangrik is as ons aardse goed.

Ons glo “you can’t outgive God”, so wanneer ons hom vertrou met ons finansies weet ons dat Hy na ons sal kyk (Proverbs 3:9-10 and Malachi 3:10-12).

Ons glo dat as kinders van God, dat ons die mees vrygewegiste mense (2 Corinthians 9:6) on aarde moet wees (Ephesians 3:10)!

JESUS EN GELD

Jesus het baie oor geld gepraat. 16 van sy 38 gelykenisse was oor geld en besittings. Die Bybel het 500 verse oor gebed  en minder as 500 verse about geloof, maar dit het meer as 2,500 verse oor geld. Ons leer dat “ons” geld en besittings aan God behoort.

Dit moedig ons ook aan om nie al on inkomste op onsself te gebruik nie, maar encourage ons om ‘n gedeelte getrou en vrylik te gee aan God dear die kerk om God se koningkryk te bou en lewens te verander.

SYNE OF MYNE

Revolution, on glo aan stewardship. Als behoort aan Jesus & hy vra ons om na dit te kyk.

Tiendes is nie wet nie. Dit het bestaan voor die wet. Ons leer dat 100% als aan God behoort, ons hou 90% en Hy hou ‘n minimum van 10%.

Money Matters Resource

By REVO will ons mense help om beter met hulle finansie te werk sodat hulle ‘n goeie toekoms kan he.