new-hero-image-revo-revolution-church-centurion

Wat kan ons dra?

Solank jy net klerk dra, sal ons gelukkig wees.

Hoe is die dienste?

Sondae by REVO Kerk is fun, exciting en engaging.

Hoe lank is die diens?

'n Diens is omtrent 1 uur lank. Ons begin met worship. Na worship, sal een van ons Pastore 'n boodskap in Afrikaans bring.

Wat van die Kids?

Ons REVO Kids kinder kerk is vir kids tussen 3 and 9. Daar is ook 'n baba kamer vir ouers.



Ek's Nuut

Ok, kom ons spreek die Olifant in die kamer aan – Om ‘n kerk te besoek kan scary wees. Jou lewe is klaar mal genoeg – kerk moet nie wees nie. So relax, jy is ons gas.

Ons Welkom Span sal jou groet en help wanneer jy opdaag. Moet nie stress nie. Kom relax, voed jou siel en luister oor Jesus.



  • HOE IS DIE DIENSTE?

    Sondae by REVO Kerk is fun, exciting en engaging. Kom soos jy is. Jy is ons gas.

  • WAT MOEK EK DRA?

    Al wat ons by REVO Kerk in Centurion vra is dat jy klere dra. Jy sal mense by die kerk vind wat enige iets dra van kort broeke to jeans en rokke.



  • HOE LANK IS DIE DIENSTE?

    ‘n Diens is omtrent 1 uur lank by REVO Kerk.  Die Band begin met moderne worship. Die woorde sal op die skerm wees, vir almal om saam te sing. Na die worship, sal een van die Pastore ‘n boodskap bring.

  • WAT VAN DIE KIDS?

    Ons glo dat kids ‘n awesome ervaring by REVO moet beleef. Sekuriteit is belangrik. All ouers moet hulle kids in-teken en weer uit-teken. Geen jouself ‘n ekstra 5 min om dit te doen. REVO he ook ‘n baba kamer, waar die klein world changers se doeke geruil kan word.



Kerk Lewe