null

Core Beginsels

Missie
Visie
Waardes

Visie.

Ons Visie by C3 REVO Kerk Centurion is Love God, Love People, Change The World.

Missie.

Ons Missie is om ‘n verskil te maak en ons doen dit deur Kerke te plant.

Waardes.

By REVO Kerk Centurion het ons ‘n stel waardes wat ons lei. Waardes lei ons gedrag en die besluite wat ons maak as Revolutionaries.