
Afrikaans Kerk in Centurion
Soek jy ‘n moderne Afrikaanse Kerk in Centurion? Will jy ‘n verskil maak in Centurion?
Goeie nuus! Ons beplan ‘n Afrikaanse diens in Jan 2020.
Wat kan ek verwag?
Sondae by REVO is lekker, persoonlik en vriendelik. Almal is welkom. Jy is ons VIP.
Kleredrag?
Vir ons by REVO Kerk, so lank jy klere dra, is ons happy. Jy sal sien mense dra enige iets van kort broeke to jeans.
Hoe lank is 'n diens?
‘n Diens by REVO Kerk is ongeveer 1 uur. ‘n Diens by REVO begin me Worship musiek. Daarna sal Pastoor Antwan of Pastoor Joy ‘n awesome boodskap bring.
Babas
Ons glo kids moet ‘n awesome ervaring by REVO kerk in Centurion hê. Veiligheid is ook ‘n prioriteit. Ons het ‘n sign-in proses vir alle ouers. Ons het ook ‘n babakamer waar ouers die kleintjies kan neem.
Hoe kan ek help?
- Ons het mense nodig om ons te help die diens ‘n werklikheid maak.
- As jy will help of belangstel in die Afrikaanse diens, voltooi asb die vorm.
- Ons sal jou dan boodskap met meer inligting.